Alfred Dunhill-kampioenskapstoernooi op Leopard Creek

Alfred Dunhill-kampioenskapstoernooi op Leopard Creek

Charl Schwartzel van Suid-Afrika sal vanoggend met sy telling op 133 — elf onder baansyfer — as voorloper afslaan in die derde ronde van die Alfred Dunhill-kampioenskapstoernooi op Leopard Creek naby Malelane in Mpumalanga. Sy landgenoot, Richard Sterne, is saam met nog drie spelers in die gesamentlike tweede plek en vyf houe agter Schwartzel.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,877
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php