Afrikaanse musiek -PLAAK – Redeneer

Afrikaanse musiek -PLAAK – Redeneer

n Liedjie wat ek geskryf het vir die PLAAK album Naroverture
Wissel ons weer woorde se die satan vir die siel
Daar waar jy nou stilstaan en twyfel voor die spieel
Wonner jy wat reg is of weet jy wats verkeerd
Sal jy stil stil oorgee of moet ons redeneer

Een en eens nie twee nie dit maak tog somtyds drie
Al het jou ma jou dit vertel op die ouderdom van vier
Dis nie altyd wit of swart die werelds effens blou
Want grys is net die twee tog saam en klink te immer grou

Jy dink jy het die antwoord maar voor jy dit nog weet
Wys die wereld om jou jys weer n keer verkeerd
Ek se jou dis die lewe in sy samesweer komplot
Die eendag vreet jy poedding en op n dag weer snot

Wissel ons weer woorde……..

373
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php