Dis n reis deur die lewe op pad na die toekoms
drome in n cardboard box 110707
met ons drome in n cardboard box en my dutsan pick up van
met n orange on the arial en n dashboard battery operated fan
kyk jy my so square innie oe en se baby you re my man
ons ry verby die bulldozers in distrik ses ons hit die highway na beaufort wes
want die hinterland brought promises van n groter kar ennie rinderpes
was iets wat niemand meer onthou
en unemloyment was n shelter innie goverment yard in Pretoria
swaarkry ken geen dae nie hartseer vra nie vra nie
oor dinge soos hoekom draai die wereld om
en die samestelling van plofstof in n bagdad bom
oor kinders wat snuif aan n bottletjie gom
want ons was roekeloos ons was jonk
en die bubbles en die bobbins in jou goue lokke
die oop karoo vlaktes en die pan-technikon trokke
flits verby soos tyd wat koggel aan my jare
die blomme wat ek langs die pad gepluk het
was so by the way net in ruil vir jou lyf
maar ons meningsverskille was groter
as die wedesydse kus en die lus
om dinge te oorkom het gebleik soos linne innie son
ons was roekeloos ons was jonk
ek neem jou hand en vra die vraag met my coke blik pull tab ring
jy se my ding i do want jy weet ek sal jou nooit verlaat nie
maar liefde bleik soos linne innie son
ons was roekeloos ons was jonk
ons doop jou ouma in my boeretroos ek noem jou sannie jy antwoord koos
en alles was hunky dory op ons piekniek langs die pad
maar iewers tussen Prieska en die swarkry van die jare
het n anner man jou hart gesteel
dalk oor ek nie meer probeer het om die trane van jou oe te vee
dalk oor ek net geglo het hulle was vir ewig in jou hart gesmee
dalk oor die noodlot my gedwing het om te neem
terwyl ek eerder meer moes gee
maar liefde bleik soos linne inne son
ons was roekeloos ons was jonk
swaarkry ken geen dae nie en hartseer vra nie vra nie
oor die dinge soos hoekom draai die wereld om
en die samestelling van plofstof in n bagdad bom
oor kinders wat snuif aan n bottletjie gom
ons was roekeloos ons was jonk
en liefde bleik soos linne innie son
Comments