Afrikaanse musiek 2013 – Insisevus -Pushing Up Daisies

Afrikaanse musiek 2013 – Insisevus -Pushing Up Daisies

Net n video met die hele liedjie en lirieke en lank nog nie die amptelike een maar weens n gebrek aan tyd laai ek die lied solank op.Weet nie eintlik waar die lirieke vanaan kom maar dalk maar net n gedagte oor hoe n mens skielik anders beskou word as jy in jou graf le. All die goeie woorde wat gepreek word laat my dink dis skoon n ander mens wat daar le. Geniet dit en laat weet wat julle dink Groot groetnisse Insisevus

766
Like
Save

Comments

Kratos8051 says:

Die liedjie het aspekte waarvan ek hou, maar daar is iets omtrent die wysie wat nie so lekker op my oor klink nie. Sien uit na die finale weergawe.

Write a comment

*

css.php