Afrikaanse kykgenot op fliekNET

Afrikaanse kykgenot op fliekNET

kykNET se fliekkanaal fliekNET (DStv-kanaal 198) gaan ou én nuwe Afrikaanse flieks van 1 Desember tot 31 Januarie vertoon.

Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies – daar’s iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

799
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php