Afrikaanse flieks – hier kom ʼn ding

Afrikaanse flieks – hier kom ʼn ding

As dit kom by plaaslike rolprente moes Suid-Afrikaanse gehore lank tevrede wees met dolle klugte, oftewel slapstick comedies. Nou en dan was almal verheug om ʼn Katinka Heyns-rolprent te sien. Ná die kykNET Silwerskermfees verlede week in Kampsbaai, Kaapstad, is dit duidelik dat daai era finaal verby is. Maroela Media het met Karen Meiring, M-Net se direkteur van Afrikaanse kanale, Leon van Nierop en Anel Alexander oor die jaarlikse fees gesels.

2,105
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php