AfriForum het ʼn dringende afspraak met die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, versoek om moontlike oplossings vir die plaasmoordkrisis te bespreek. Dit volg nadat daar in die afgelope twee weke ten minste sewe plaasaanvalle was. Díe aanvalle het gevolg ’n onlangse versekering deur die nasionale polisiehoof, Riah Phiyega, dat die stryd teen plaasmoorde gewen word. […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments