Aartskommunis Fidel Castro huldeblyke

Aartskommunis Fidel Castro huldeblyke

Huldeblyke stroom in ná die dood van die voormalige Kubaanse leier, Fidel Castro wat vroeg Saterdagoggend Suid-Afrikaanse tyd in Havana gesterf het. Hy het Kuba vir bykans ‘n halfeeu lank regeer en was sedert 1959 aan bewind. Castro het in 2008 weens gesondheidsredes die mag aan sy broer, Raul oorhandig. Castro is terselfdertyd geloof en […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,462
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php