“Afrikaanse skole moet Afrikaans bly” / Jansen explains his views

“Afrikaanse skole moet Afrikaans bly” / Jansen explains his views

Johannesburg, 2 Oktober 2013 – Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê hy val nie Afrikaans as voertaal op skool aan nie, maar wil …

1
Like
Save

Comments

dubbel mik says:

Word ek gesensor? Begin te lyk op Naspers se manwewales. Waar is my posts/
bydraes. Nee SIESA man . dis ou Syd Afrika se storie wat uit die kis
opgestaan het. Daar is GEEN rede daarvoor nie. Geen Vloekwoorde. Geen
uitkryt van politieke agendas nie. Geen Rassisme . .Nee Nee Ouens. Of julle
verstaan die taal nie en blok dit sommer. GROW UP!

dubbel mik says:

Ok so now we see the results of this statement . Afrikaans schools being
targeted by hordes of Blacks ,children & adults.Can you imagine the effect
that this must have on terrified young children being faced by a mob of
foot stomping blacks shouting and shoving their way into classrooms. Does
this ring A NOTHER COUNTRY. Jonathan Jansen. A man of your intelligence &
Rector of a university should have foreseen that this would happen .Pre
election time & the country is a dry brushpile waiting.

dubbel mik says:

Heeltemal akkoord daarmee. Ek sou baie graag meer steun uit die bruin
gemeenskap wil hoor insake die affere. Dit was glad nie my bedoeling om
hulle uit te sluit nie. Laat ons maar eerlik wees. Om historiese redes het
die blanke groep, veral, die vaandel opgeraap en “die” taal,wat maar
eintlik ‘n bietjie vreemd is vir Nederlanders, aanvaar,hulle eie gemaak en
uitgebou tot wat dit vandag is. Dit is gestandariseer en het ‘n
benydenswaardige letterkunde opgelewer.Feit is,dis ‘n gedeelde erfenis.

Daniel Dyk says:

Boer bly Boer dit is dit geen gemengsel nie!!!

bradgenetta says:

Nee, Afrikaans is nie alleen die taal van die Blankes nie. Die meerderheid
van die Afrikaanssprekende mense is “Nie-Blankes”. Afrikaans is nie wit of
swart of bruin nie. Die “Bruin Afrikaners” van Suid Afrika en Namibië is
ook een soort Afrikaner. Die Afrikaanse taal behoor aan die Griekwa en die
Kleurling en die Baster net soos dit behoor aan die Boer

dubbel mik says:

Die uitspraak van die heer Jansens was vir my “ambigious” om die minste
daarvan te se .Sy siening dat kinders nie geweer kon word as gevolg van
hulle taal (ras) groep nie het betrekking. Die landsmeerderheid is tog
swart en hulle voorkeur taal vir onderig is eenmaal Engels . Dus, indien
ons die saak heel nugter bekyk sou die demografiese druk veroorsaak dat
Afrikaans binne enkele jare as onderrigtaal in Staats en miskien
selfs(onder die ANC) ,in private skole van die aarde se bodem sou verdwyn.

bradgenetta says:

Ja, dit is ‘n gedeelde erfnis inderdaad. Ek dink Afrikaners in die Kaap en
Boere moet saam werk met die verskillende Griekwa, Baster, Malay en Khoisan
gemeenskape wat Afrikaans praat. Afrikaanssprekendes moet hul kultuur
veilig maak. Afrikaans sal maklik oorleef – Afrikaans moet maar eendrag hê

Write a comment

*

css.php