Johannesburg, 15 November 2016 – Aanhangers van die komediant Rikus de Beer kry volgende maand die geleentheid om hom en verskeie ander bekende Afrikaanse akteurs sáám op die silwerdoek te sien. Dít is wanneer die langverwagte rolprent “Jonathan” uitgereik word. eNuus het die bekendstelling van die fliek in Johannesburg bygewoon.
Comments