– SKILDERY – Nádine se splinter nuwe album met 12 oorspronklike Afrikaanse liedjies in haar kristal helder stem is reeds landswyd beskikbaar! SKILDERY is die eerste enkelsnit vanaf die album.
Related Posts
- Eloff – Bikini Weer (Official Music Video) ft. Early B
"Official Music Video for ""Bikini ... - Klein Bietjie Liefde (Die Lirieke Video) – André van Wyngaardt
Geniet Klein Bietjie Liefde op jou ... - Dirk van der Westhuizen – Wil Jy? (Official Music Video)
"Official Music Video for ""Wil ... - James Johnston & Appel – Country Is For Me (Official Music Video)
Listen to 'Country Is For Me' ... - Aya – Mea Ting (Official Music Video)
Directed By Visualz By ... - Brendan Peyper – Jou Tipe Boer (Official Music Video)
Official Music Video for "Jou Tipe ... - Kurt Darren – Hop Hop Spinnekop (Official Music Video)
Official Music Video for "Hop Hop ... - Demi Lee Moore – As Ek Dalk (feat. Eloff) [Amptelike Musiekvideo]
Luister 'As Ek Dalk (feat. Eloff)' ... - #SneakPeek van Kurt Darren se nuwe video #HopHopSpinnekop | 8 November
- Tamlyn Wessels – Klein Bietjie (Official Music Video)
Official Music Video for "Klein ... - Irene-Louise Van Wyk – Jan Asseblief (Official Music Video)
Official Music Video for "Jan ... - FATMAN – Koos Wye Voete (Official Music Video)
Luister na 'Koos Wye Voete' hier: ... - Jeandré Swanepoel – Stellenbosch Se Weggooi Kind (Amptelike Musiek Video) | Afrikalt
Jeandré Swanepoel lewer ’n ... - Franja du Plessis – VERE! (Official Music Video)
VERE! Music Video: Composer: ... - David Kramer – Montagu (Official Music Video)
Vintage 1980’s David Kramer ...
Onsettend goed gesing Nadine, elke dag 'n plesier om na jou te luister. Ons woon in Israel en my dogterjie van 8 sing die liedjie stemtoon vir stemtoon saam met jou. Baie dankie vir jou musiek, ons het al jou albums, my kinders het groot geword met krappies en krefies. Weereens baie dankie.
Eerste keer wat ek hoor. sjoe dis flippen amazing
stunning
Ek kry nie die song op Itunes nie ….
ek is lief vir nadien se liedjie
asb Nadine laai Tata…Ek miss jou op ..dis i awsum liedjie..groot asb..
GROETE van Radio SAM Broadcaster en SAM-South African Music ons staan agter jou .en ons love jou music en stem , keep it up jy is great
Great job!
Puik Nadine & die simboliek van lirieke asook die video… Jy is beslis een van ons top-sangers. Gewonder wat van die kinderster gaan word – en jy is immergroen en absoluut fantasties as volwasse kontemporere kunstenaar vir Afrikaanse "pop-music" 10/10 & ***
my pa kry nie genoeg van die song nie, Nadine well done ware Afrikaans
Wanneer op iTunes?
Het jou as 'n jong sanger by die Randse Skou in 2001? gesien. Kan nie glo hoe die tyd gevlieg het nie.. Jy het 'n uitstekende stem, alle sterkte, sukses, geluk en vrede in 2016 vir jou. (Het nou vanaand my Afrikaanse fix op YT gekry, groete uit Australië :)
Johan Oberholzer het uitgehaal hier met sy pen. Die liedjie pas mooi by jou stem. Hou baie van jou keuse van liedjies wat jy doen. Love you lots Nadine.
n pragtige plaat…..skilder kak
nice song you go gril you are supper cool
Het die cd gaan koop-luister dit OP!! STUNNING…
de +++ linda musica !!!!!!!!!
U is die Suid Afrikaanse Celine Dion, baie mooi.
Mooi song, pragtige stem. Wie is die hunk in die video?
Ek is so life vir kuns en jou song dis 'n wonderlike rendiesie van kuns to musiek – mann net werklik kreativ – well gedaan!!!
Sowaar a meesterstuk!! Puik stem en uitstekende video. A lekker Afrikaanse tune
Nadine…dit is PRAGTIG! Jy het n verskriklike mooi stem en dit is reg dat jy muur se en nie mier nie. Wens jou nog baie baie sulke pragtige liedjies toe!
luister elke dag xxxxx