Minstens 65 mense, meestal vroue en kinders, is gister dood tydens ‘n selfmoordbomaanval in ‘n park in Lahore, Pakistan. Volgens berigte het Christen-gesinne Paasfees in die park gevier. Gesondheidsbeamptes sê sowat 280 ander is beseer. Pakistan se eerste minister, Muhammad Nawaz Sharif, het die ontploffing ten sterkste veroordeel en sy medelye met die slagoffers uitgespreek. […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments