Reserwebank het ‘n fout gemaak

Reserwebank het ‘n fout gemaak

Die Vryheidsfront-Plus meen die Reserwebank het ‘n fout gemaak om sy terugkoopkoers te verhoog te midde van swak ekonomiese groei en die chaotiese politieke omgewing. Volgens woordvoerder Anton Alberts is daar geensins ‘n waarborg dat die verhoging gaan lei tot meer internasionale beleggings nie. Hy sê die sentrale bank moet eerder daarop fokus om die […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,388
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php