Die minister van finansies, Pravin Gordhan, sê graderingsagentskappe en beleggers se kommer oor Suid-Afrika sal volgende week by ‘n vergadering bespreek word. Dit volg nadat die land se kredietgradering-status die gevaar loop om afgradeer te word weens ‘n afname in groei en stygende skuldvlakke. Gordhan sê die Tesourie en die privaatsektor van die Verenigde Koninkryk […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments