Solidariteit is verheug oor ‘n deurbraak in die Aurora-debakel. Ses lede van die Bhana-familie moet sowat ses miljoen Rand terugbetaal aan die likwidateurs van twee Pamodzi-myne omdat hulle op ongerymde manier hoë rente-terugbetalings op hulle lenings gekry het. Gideon du Plessis van die vakbond sê die terugbetalings-ooreenkoms is ‘n oorwinning vir die werkers van Aurora […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments