Die munisipale vakbond Samwu dreig om stappe te doen as personeel van die Ikhwezi-munisipaliteit by Jansenville in die Oos-Kaap nie dié maand se salarisse ontvang nie. Hulle moes reeds Maandag betaal gewees het. Samwu sê werkers het besluit om te betoog tot hulle hulle geld gekry het. Die vakbond eis dat die salarisse met rente […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments