Suid-Afrika hervat vandag sy eerste beurt op 329 vir vyf op die tweede dag van die vierde en laaste toets teen Engeland op SuperSportpark in Centurion. Gister het behoort aan die Protea-kolwers Stephen Cook en Hashim Amla, wat albei honderdtalle aangeteken het. Aanvangskolwer Cook het in sy debuut vir Suid-Afrika 115 gekry en die ervare […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments