Gareth Cliff se regspan het ‘n aansoek van 83 bladsye by die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg ingedien waarin hy eis dat M-Net hom heraanstel as beoordelaar van die Idols-talentkompetisie of hom 25-miljoen Rand betaal vir onregmatige afdanking en laster. Hy het sy werk verloor nadat hy kommentaar gelewer het op die KwaZulu-Natalse eiendomsagent Penny Sparrow […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments