Burgermagvegters sê hulle het saam met Nigeriese soldate minstens 150 Boko Haram-militantes in die noordooste van die land doodgeskiet. Hulle beweer ook dat hul 36 vroue en kinders wat deur die militantes ontvoer en aangehou is, gered het. Tydens Dinsdagnag se aanval in die omgewing van Madagali en Gwoza is daar glo ook beslag gelê […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments