Salarisverhoging van R912 000,00

Salarisverhoging van R912 000,00

Die ANC het in reaksie op ‘n salarisverhoging van sowat R912,000 die afgelope boekjaar vir die omstrede SAUK-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, gesê enige salarisverhoging moet geregverdig kan word, byvoorbeeld deur die inflasiekoers. Die ANC se nasionale woordvoerder, Zizi Kodwa, sê die regering het homself daartoe verbind om minder te bestee en die SAUK-raad behoort nie buite […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,927
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php