In die Krugerwildtuin

In die Krugerwildtuin

Engeland se Prins Harry is tans in die Krugerwildtuin betrokke in die stryd teen renosterstropers. Netwerk24 berig dat hy verlede week onder groot geheimhouding na ’n kamp in die wildtuin gebring is en deel was van nagpatrollies as deel van Operasie Corona. Die Suid-Afrikaanse groep van sowat 400 gewapende wildbewaarders is aangevul deur nog sowat […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

244
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php