Bewaringskundiges sê Mosambiek se olifantbevolking het die afgelope vyf jaar met byna 50 persent afgeneem weens stropery. Volgens die natuurlewe bewaringsgenootskap wat in New York gesetel is, het die getal olifante in Uganda egter gegroei. Die groep sê die getal olifante in Mosambiek het van net meer as 20-duisend vyf jaar gelede tot 10-duisend-300 verminder, […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments