Danie Marais het die Afrikaanse letterkunde in 2006 getref met 'n bom van 'n digbundel, In die buitenste ruimte. Daarin het hy sy ekstreme buitestanderskap, veroorsaak deur nege jaar “ballingskap” in Duitsland en die mislukking van sy eerste huwelik, …
Comments