Verskeie plaaslike en internasionale gaste sal na verwagting die ANC se 103de verjaardagvieringe in Kaapstad bywoon. Dit sal organisasies insluit wat die ANC tydens die bevrydingstryd ondersteun het. Van die senior partyleiers het ook gemeenskappe in die Kaapse Skiereiland gemobiliseer om die vieringe in groot getalle by te woon. Die ANC se Wes-Kaapse sekretaris, Songezo […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments