Artikel oorspronklik gepubliseer deur Maroela Media ʼn Groep toeriste van Swede is in Khayelitsha in Kaapstad beroof, het die Wes-Kaapse polisie Woensdag gesê. Lt.kol. André Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê die groep van 17 toeriste, ʼn toergids en die bestuurder wat hulle rondgery het, is Maandag omstreeks 11:40 deur vier gewapende mans beroof […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments