Byna 40 mense word vir voedselvergiftiging behandel nadat hulle in Dutywa naby Butterworth in die Oos-Kaap vleis van ‘n dooie koei geëet het. Die provinsiale gesondheidsdepartement sê die mense word vir naarheid, maagkrampe en hoofpyn by die Dutywa-gemeenskap-gesondheidsentrum behandel. Woordvoerder Sizwe Kupelo sê die getal mense wat geraak is, kan nog styg, aangesien die gemeenskap […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments